Modulekode | STK 161 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | *Aangebied deur die Departement Statistiek Meervariante statistiek variansie-analise; kategoriese data-analise; verdelingsvrye metodes; krommepassing, regressie en korrelasie; die ontleding van tydreekse en indekse. Identifisering, gebruik, evaluering en interpretasie van statistiese rekenaarpakkette en statistiese tegnieke. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | STK 110 GS of albei STK 113 GS en STK 123 GS |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Statistiek |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App